In the News 151b4k
Nuwe riglyne vir Bela dui op strategiese oorwinning vir Afrikaanse skole 3oe3w
--- Charné van der Merwe 15 Jun 2025Die nuwe riglyne vir die toeing van die omstrede Wysigingswet op Basiese Onderwyswette (Bela) kan bestempel word as ’n "taktiese deurbraak" vir Afrikaanse skole. Solidariteit, AfriForum en die Solidariteit Skoolondersteuningsentrum (SOS) het lank reeds bepalings in die Bela-wet teengestaan wat skole se taal- en toelatingsbeleide bedreig ..Read More
